HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 25 Oktober 2023 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 25 Oktober 2023 – geborg deur Plaas Media

Lede van die plaaslike graanwaardeketting het onlangs die internasionale kanolakongres in Australië bygewoon. Dit het ook besoeke aan saadmaatskappye ingesluit en Corné Louw van Graan SA gee terugvoer hieroor in Woensdag se aflewering van RSG Landbou.

JJ de Nysschen is aangewys as die 2023 Agri Limpopo Jongboer van die Jaar. Hierdie sitrus- en hoenderprodusent van Letsitele gesels oor sy boerdery.

RSG Landbou fokus die laaste Woensdag van die maand op internasionale landbounuus wat deur Plaas Media saamgestel word. Izak Hofmeyr bring RSG Landbou-luisteraars op hoogte hiervan.

Luister nou na dié lekker onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan [email protected].

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Ekonomiese oorsig vir April: Landboumarkte wissel

Estimated reading time: 3 minutes Die rand het tydens April redelik sywaarts beweeg en gedurende die middel van April verswak, maar het weer goed versterk,...