HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

RSG Landbou: 8 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Tru-Cape is optimisties oor die 2023/2024 appel- en peerseisoen. Calla du Toit gesels oor die seisoen wat vroeër begin het, asook die markte en...

RSG Landbou: 7 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Alhoewel Suid-Afrika steeds die wêreldleier in makadamiaproduksie is, is die produsent onder druk. Barend van der Schyff van Sabie Valley Macadamia Group brei hieroor...

RSG Landbou: 6 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Ankole-beesras is eers in 2019 in Suid-Afrika geregistreer. Daar is tans meer as 1100 volbloed Ankole-beeste en 63 telers. Jacques Malan deel ‘n...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 5 minutes LET WEL: Johan van den Berg gaan met verlof wees die volgende twee weke. Die volgende weersake-gesprek sal 23...

RSG Landbou: 2 Mei 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die verandering in landbouchemie is noodsaaklik. SB Coetzee van AECI Plant Health verwys na ‘n sagter benadering wat deesdae vereis word en hy verduidelik...

RSG Landbou: 1 Mei 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die Wupperthal Oorspronklike Rooibos Primêre Landboukoöperasie is onlangs deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou en Rooibos Beperk, as die Beste Volhoubare Rooibosgemeenskap in agri-verwerking,...

RSG Landbou: 30 April 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Nico Slinger van Clanwilliam is aangewys as die 2024 Rooibosprodusent van die Jaar. Hy vertel van sy boerdery en passie vir dié bedryf. Santam Landbou...

RSG Landbou: 29 April 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Rhizobium, ‘n bakterie wat binne plantselle voorkom, verseker dat daar aan die plant se stikstofbehoeftes voldoen word. Stephan Downy van AECI Plant Health gesels...

RSG Landbou: 25 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die Nampo Oesdag word vanjaar vir die 56ste keer aangebied. Dit het as ‘n landboutegnologiedag op ‘n plaas in Bloemfontein begin. Dr Dirk Strydom...

RSG Landbou: 24 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die gebruik van groeibevorderaars in voerkrale kom onder bespreking. Dié onderwerp lê dr Shaun Morris van Octavoscene baie na aan die hart, veral as...

RSG Landbou: 23 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die Ingenieursfakulteit van die Noordwes-Universiteit bied deesdae ook oplossings vir landbou. Daar word navorsing gedoen om byvoorbeeld diere- en voedselproduksiestelsels te verbeter. Ons gesels...

RSG Landbou: 22 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Meer as 24 miljoen Suider-Afrika-inwoners worstel met ‘n dubbele krisis van hongersnood en ongewone weerpatrone. In Suid-Afrika het die droogte reeds ‘n impak op...

RSG Landbou: 18 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

Ons beantwoord vanoggend ‘n luisteraarsvraag oor ons plaaslike voerkrale. Dié luisteraar het ‘n dokumentêr oor voerkrale in die VSA gesien en was geskok oor...

RSG Landbou: 17 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

Dis peerseisoen in Suid-Afrika en Tru-Cape moedig verbruikers aan om die uniekheid van die Abate Fetel-kultivar te ontdek. Buks Nel en Henk Griessel vertel...

RSG Landbou: 16 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

‘n Aantal beeste en skape wat bestem is vir uitvoer na die Midde-Ooste, is onlangs op die Al Messilah-skip in die Oos-Londonse hawe gelaai....

RSG Landbou: 15 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

Ons fokus vanoggend op die Oos-Kaapse wildbedryf. Rolspelers van dié bedryf het onlangs in Bedford byeengekom om oor hul toekoms te gesels. Ons luister...

RSG Landbou: 11 April 2024 – geborg deur BKB

Die jaarlikse skou wat in September op Bredasdorp plaasvind, staan deesdae as Nampo Kaap bekend, maar dit het eintlik in 1994 as ‘n Suid-Kaap...

RSG Landbou: 10 April 2024 – geborg deur BKB

Spoorminerale speel ‘n belangrike rol by dierevoeding en wanneer daar ‘n tekort is, moet die korrekte aanvulling gegee word. Alheit du Toit van Feedtek...

RSG Landbou: 9 April 2024 – geborg deur BKB

Ons kuier verder by die Bathurst-landbouskou. Ons gesels onder meer met Niel Scott van die Bathurst-landbouvereniging, beoordelaars wat by verskeie veekomponente betrokke was, en...

RSG Landbou: 8 April 2024 – geborg deur BKB

Die impak van die droogte op voedselsekerheid is nie net in Suid-Afrika ‘n saak van kommer nie, maar ook in Suidelike Afrika. Dr Theo...

RSG Landbou: 4 April 2024 – geborg deur GMP Basic en...

Die LRF Veeskool vind weer in Oktober plaas en vanjaar is die fokus op die veerkragtigheid van die veeboer. Johan Styger verskaf meer besonderhede. Ons...

RSG Landbou: 3 April 2024 – geborg deur GMP Basic en...

Naspeurbaarheid in die lewendehawebedryf is vir die veeprodusent en verbruiker belangrik. Die data wat oorplaatjies bevat, dra by tot die sukses van naspeurbaarheid, maar...

RSG Landbou: 2 April 2024 – geborg deur GMP Basic en...

Landelike veiligheid in die Wes-Kaap het onder bespreking gekom tydens die onlangse Sakeliga KragDag op Malmesbury. Ons het daar met Ian Cameron van die...

RSG Landbou: 1 April 2024 – geborg deur GMP Basic en...

Ons kuier vanoggend by die Griekwastad-skou. Meer as 600 diere is op 13 en 14 Maart geskou en ons hoor wat ‘n paar van...

RSG Landbou: 28 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Die verbouing van industriële hennep in Suid-Afrika is nog in sy kinderskoene. Die inkomste per hektaar, rol by grondgesondheid en ‘n ideale wisselbougewas, is...

RSG Landbou: 27 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Beroepsgesondheid in die werksplek kom onder bespreking. ‘n Beroepsgesondheidspraktisyn, dr Dankiso Mkwanazi, was een van die sprekers by ‘n Agbiz-/Agbiz Grain-werksessie en hy gesels...

RSG Landbou: 26 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Nelius Ferreira van Ferrero Bonsmaras op Harrismith is tydens die Rooi Ras-geleentheid op Parys as Bonsmara SA se nuwe voorsitter verkies. Ons hoor wat...

RSG Landbou: 25 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Watter impak kan die 64 internasionale verkiesings in 2024 asook die plaaslike verkiesing op landbou hê, wat gaan met wêreldinflasie gebeur en op watter...

RSG Landbou: 21 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Die BKB Merino Classic word weer vanjaar by die Bloemskou aangebied. Willie van Heerden van Merino SA vertel ons waarna Merino-liefhebbers vanjaar kan uitsien. Johan...

RSG Landbou: 20 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Tydens Graan SA se kongres op Nampo Park was graanprodusente se kommer oor die impak van die droogte een van die hoof-besprekingspunte. Ons gesels...